Afrikaanse Protestantse Kerk
Posts  1 - 1  of  1
Johannes
Gebruik die APK nog die Psalm en gesange boek soos voordat die "liedboek" by ander protestantse kerke ingevoer is?

Kan ek, terwyl ek nog lidmaat van die Hervormde kerk is, nagmaal by die APK gebruik?

Die uwe

Jan
Save
Cancel
Reply
 
x
OK